free amp template
hulpbronne

nog hulpbronne

kyk hier onder vir nog meer hulpbronne vir geestelike groei

Mobirise

die boek openbaring verduidelik

die boek openbaring - volg hierdie skakel om by hierdie reeks kort video's uit te kom aangebied deur stephan joubert en roedolf botha

openbaring

kry nog meer by ekerk

laai ekerk se gratis eboek oor die eindtyd ook daar af... ▶︎

Mobirise

die merk van die dier

die boek openbaring -
die hoofstukke oor die merk van die dier...
deur prof. stephan joubert
kort video's van omtrent 10 min elk

openbaring 13
openbaring 18


kry nog meer gratis hulpbronne by ekerk

ekerk.org

ekerk

kliek hier om na ekerk se webwerf te gaan vir hope inligting, bronne (party gratis...) en goeie bybelskool-video's

gratis bybel

Mobile Friendly

gaan gerus na hierdie werbwerf en lees enige van verskeie bybelvertalings gratis aanlyn - ook in 5 afrikaanse vertalings en meer as 60 engelse vertalings ... jy kan ook die "app" (toepassing) gratis op enig slimfoon aflaai.

daar is baie handige hulpmiddels soos bybelleesprogramme, teksvers-prente, jy kan verse "highlight" en daar is 'n spesiale toep vir kinders en nog meer

kliek hier vir 'n foto wat die verskil in die verskillende engelse vertalings uiteensit  - woord-vir-woord of parafrase - nie volledig nie, net om jou 'n idee te gee

media

ons mediablad

gaan kyk gerus op ons eie mediablad vir skakels na video- en oudio-boodskappe

lees die kerkbode hier aanlyn

verskillende vertalings

hier is net 'n voorstelling van somige van die engelse bybelvertalings en hoe dit verskil van byna letterlik (woord-vir-woord) uit die oorspronklike tale en aan die ader kant baie vryer vertaal in 'n parafrase (bv. the message)
ons afrikaanse vertalings is makliker onderskeibaar met die nuwe direkte vertaling en die 1953-vertaling aan die linkerkant - die 1983-vertaling, nuwe lewende vertaling en die lewende bybel (1982) in die middel en die boodskap en die bybel vir almal aan die parafrase-kant regs

..

..

types of translations

ons is 'n gemeente wat omgee

ng kerk alkmaar