tuis paasfees

2020 huispaasfees

ons vier vanjaar paasfees tuis

build a site for free
huisgeloof oordenkings

heilige week-dokument

laai hier 'n volledige pdf-dokument af met hope hulpmiddels vir jou of vir die gesin om in hierdie heilige week en paasfees besig te bly 55 bladsye (2MB)

kliek op die skakel om in 'n nuwe venster oop te maak of regs-kliek en kies aflaai (download)

heilige week

tuis paasfees

kyk hier onder vir een aktiwitweit per dag vir jou paasfees by die huis (uittreksel uit die dokument (huisgeloof oordenkings)

benut die geleentheid om dieper na te dink oor die betekenis van paasfees

indien jy alleen is - onthou jy is nooit heeltemal alleen nie - johannes 14:15-17

breek brood en drink 'n klein bietjie (rooi) druiwesap of wyn en lees goeie opbouende boeke (pasop vir swak teologie...) of kyk na goeie christelike video's

kontak gerus die leraar per whatsapp/sms of skakel hom

media

ons mediablad

gaan kyk gerus ook op ons eie mediablad vir skakels na video- en oudio-boodskappe

kliek hier om 'n goeie video op youtube te kry - die verhaal van jesus vanuit die johannes-evangelie

'n uitbeelding van jesus en die paasfees vir kinders...

tenebrae
goeie vrydag
stil saterdag
paas-sondag

ons is 'n gemeente wat omgee

ng kerk alkmaar