privaatheidsbeleid

ons gemeente se goedgekeurde beleid vir die beskerming van persoonlike inligting,
ook bekend as ons privaatheidbeleid.

as ng gemeente alkmaar is jou persoonlike inligting vir ons belangrik en voldoen ons aan alle wette en regulasies ten opsigte van persoonlike inligting.
vir hierdie rede volg ons bepaalde wetlike prosedures met betrekking tot die insameling, bewaring en beskikbaarstelling van jou persoonlike inligting en tref ons alle redelike voorsorg om te verseker dat persoonlike inligting nooit onregmatig bekend gemaak sal word nie.
alle inligting wat aan ons verskaf word, word as vertroulik beskou en word slegs gehou en geberg vir doeleindes van jou lidmaatskap. ons handleiding is op aanvraag beskikbaar. indien jy vrae hieroor het, kontak ons gerus hier onder.

voltooi gerus

© kopiereg ng kerk alkmaar 2022

Created with Mobirise ‌

Offline Web Builder