- die meeste sondae se boodskappe is in video- en klankformaat beskikbaar
- kry dit (op aanvraag) per whatsapp of op youtube
- johannes stuur ook weeksoggende 'n kort oordenking per whatsapp uit (op versoek) en dit is ook op ons gemeente se youtube-kanaal beskikbaar (skakel onder)
ons gemeente se waardes:
as 'n geestelike familie, liggaam van Christus:
- verheerlik ons God altyd en in alles
- bid ons gelowig en met toewyding
- gehoorsaam ons God spontaan
- leef ons sigbaar dankbaar
- dien ons mekaar en die wêreld nederig
- leef ons as dissipels van Jesus, doelgerig in sy spore
- sal ons altyd vanuit Liefde leef en optree
- ons algemene sinode se volledige 2019-besluit
- ons kerkraad se reaksie daarop
- uittreksel uit ons kerkraad se notule van 20 junie 2022
- verdere gesprek: lidmate is baie welkom om oor hierdie aangeleentheid by die leraar of enige kerkraadslid navraag te doen. Tans staan ons besluit soos hierbo geplaas.
Made with
Drag and Drop Website Builder