alkmaargemeente

kontak ons gerus

tuisbald

media ens

sosiaal

alkmaar kerkgebou

alkmaar

ons bymekaarkomplek is die kerk te alkmaar, ongeveer 18km wes van nelspruit en slegs 1km vanaf die N4 - alle eredienste begin 09:00 en sondagskool vind daarna plaas -- ons vier nagmaal een maal per maand (ook te ngodwana) soos op ons jaarprogram

sien die kaart vir aanwysings 

ngodwana gemeenskapskerk

ngodwana

ons het sondagaande eredienste in die gemeenskapskerk h/v calhoun en boyerstraat om 18:00 behalwe tydens skoolvakansies, langnaweke en "shut"

sondagskool begin 17:00 en almal is welkom

sien kaart vir aanwysings

kontak ons

gebruik enige van hierdie om ons kerkkantoor te kontak of kry nog inligting onderaan

telefoon

0137333873

e-pos

ngkerk @ alkmaar .co .za (sonder spasies)

adres

sien kaarte vir alkmaar en ngodwana

kantoorure

maandae - donderdae 08:30-15:00

kontakpersone

johannes
johannes

johannes van der merwe
predikant
nul-sewe-41423456
ephesians321 @ me . com

frank
frank

frank erasmus
kerkraad-ondervoorsitter
nul-sewe-15496741
frankerasmus @ outlook . com

gladys
gladys

gladys grobler
saakgelastigde
nul-agt-22610371
ngkerk @ alkmaar . co . za

stuur 'n kort boodskap hier

jy sal binnekort 'n antwoord kry

waar is ons

alkmaar

ngodwana

ander platvorms

ons gemeente se bediening kan ook gevolg word op sosiale media - tans net op facebook waar ons 'n bladsy (page) het wat vir die publiek toeganklik is en 'n groep wat geslote is waartoe slegs huidige lidmate toegang het - ons het ook 'n youtube-kanaal waar kort oordenkings en sondag-boodskappe gevind kan word

om jou tiendedankoffer, of geloofsoffer te gee vir ons bediening, kyk hier onder of kontak ons vir meer opsies

alkmaargemeente snapscan-kode

dankoffer met snapscan

blymoedige gewers

"Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk."
2 Korintiërs 9:7–8

Die Bybel Nuwe Vertaling; Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

Of kry ons bankbesonderhede vir inbetalings op ons bulletin of per e-pos

© kopiereg ng kerk alkmaar 2022

Made with ‌

No Code Website Builder