how to create your own web page
ng kerk alkmaar

media

leer ons beter ken deur ander media

visie

oudio en video boodskappe

die huidige nasionale ramptoestand het ons gehelp om hierdie geleentheid nou beter te benut om ook dmv die internet en sosiale media mense te bereik

hier kan jy oudio-boodskap kom luister of aflaai (dit word ook aan ons gemeente per whatsapp gestuur) en op sondae 'n video-boodskap

skakels
video's (youtube) - langer oordenkings en boodskappe
nuutste erediens
sondag 2 augustus 2020
kry ook al die vorige eredienste en oordenkings op ons youtube-kanaal
-


oudio-boodskappe
kyk gerus ook hier onder vir nog oudio-skakels - soundcloud 

daaglikse kort oordenkings
kry al die kort oordenkings op ons youtube-kanaal of besoek gerus 
ng kerk alkmaar op facebook
-
kontak johannes om hierdie kort oordenkings per whatsapp te ontvang

-

Mobirise

bulletin en meer

kry gerus ons weeklikse bulletin (pdf) hier
kliek op die skakel hier onder om bulletin te lees
of regs-kliek om af te laai

augustus bulletin
julie bulletin


pastorale brief vanaf sinode-voorsitter mei 2020
5 G's wat kan help - 'n skrywe vanaf ons sinode

lees die jongste uitgawe van die kerkbode aanlyn

ons eie webwerf se bladsy met hulpbronne

hier is ook handige gratis materiaal om af te laai by:
ekerk
clf 



alkmaar

alkmaar

ngodwana alkmaar ng kerk

ngodwana

ons is 'n gemeente wat omgee

ng kerk alkmaar