media

ons fokus vir die maand

soos op ons jaarprogram en weeklikse bulletin

kontak gerus die leraar of die kerkkantoor vir meer inligting


desember 2018

spesiale fokus vir desember is verskeie kinderfondse - sien die bulletin vir meer


ons spesiale deuroffers gaan hierdie maand vir die kerkbode se kinderfonds


tiendes-projek gaan voort - oktobermaand is elke jaar ons dankbaarheidsmaand, dit is ook die tiende maand van die jaar en daarom word ons opnuut daaraan herinner om ’n volle tiende te gee vir die werk van die Here. (maleagi 3:10).
wit tiende-dankoffer koeverte is beskikbaar by die deure/inligtings- hoek en dit kan by die eredienste ingehandig word, of indien u ’n direkte inbetaling doen, meld asb. 10de en u naam as verwysing.



laai gerus af

kliek gerus op ‘n skakel om die dokument oop te maak of

regskliek op skakels vir meer opsies


  1. ons vakansie-bulletin 09.12.2018

  2. ons vorige