gebed

2019 dag van gebed

almal is welkom om tuis deel te neem aan ons gebedsoggend op 27 januarie 2019


raak stil vir 30 minute (of meer) en lees een van die hoofstukke uit efesiërs, filippense of kolossense (net ‘n riglyn)


bid soos die Gees jou lei - maar my voorstel is dat jy meer tyd na God luister en nie te veel vra nie... probeer om nie met ‘n lang lys versoeke na Hom te gaan nie, maar eerder soekend na sy wil te luister


ons gaan elkeen probeer om een hoofstuk te lees vanuit efesiërs, filippense of kolossense